Afrikaans » Esperanto   Drinkgoed / verversings


12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [dek du]

Trinkaĵoj

12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [dek du]

Trinkaĵoj

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansesperanto
Ek drink tee. Mi t------ t---.
Ek drink koffie. Mi t------ k----.
Ek drink mineraalwater. Mi t------ m-------- a----.
   
Drink jy tee met suurlemoen? Ĉu v- t------ t--- k-- c------?
Drink jy koffie met suiker? Ĉu v- t------ k---- k-- s-----?
Drink jy water met ys? Ĉu v- t------ a---- k-- g---------?
   
Daar is ’n partytjie hier. Es--- f---- ĉ-----.
Die mense drink sjampanje. Ho--- t------ ĉ-------.
Die mense drink wyn en bier. Ho--- t------ v---- k-- b-----.
   
Drink jy alkohol? Ĉu v- t------ a--------?
Drink jy whisky? Ĉu v- t------ v------?
Drink jy coke met rum? Ĉu v- t------ k----- k-- r---?
   
Ek hou nie van sjampanje nie. Mi n- ŝ---- ĉ-------.
Ek hou nie van wyn nie. Mi n- ŝ---- v----.
Ek hou nie van bier nie. Mi n- ŝ---- b-----.
   
Die baba hou van melk. La b--- ŝ---- l-----.
Die kind hou van sjokolademelk en appelsap. La i----- ŝ---- k----- k-- p-------.
Die vrou hou van lemoensap en pomelosap. La v----- ŝ---- o--------- k-- g-------------.