Afrikaans » Esperanto   In die afdelingswinkel


52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [kvindek du]

En la magazenego

52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [kvindek du]

En la magazenego

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansesperanto
Gaan ons na die afdelingswinkel toe? Ĉu n- i-- a- l- m---------?
Ek moet gaan inkopies doen. Mi d---- a------.
Ek wil baie inkopies koop. Mi v---- a---- m-----.
   
Waar is die kantoorbenodighede? Ki- e---- l- o------- a-------?
Ek het koeverte en briefpapier nodig. Mi b------ k-------- k-- l-----------.
Ek het balpuntpenne en koki penne nodig. Mi b------ g------------- k-- f------.
   
Waar is die meubels? Ki- e---- l- m-----?
Ek het ’n kas en ’n laaikas nodig. Mi b------ ŝ------ k-- k------.
Ek het ’n lessenaar en ’n boekrak nodig. Mi b------ s----------- k-- b-------.
   
Waar is die speelgoed? Ki- e---- l- l------?
Ek het ’n pop en teddiebeer nodig. Mi b------ p---- k-- p--------.
Ek het ’n sokkerbal en ’n skaakstel nodig. Mi b------ f------- p----- k-- ŝ---------.
   
Waar is die gereedskap? Ki- e---- l- l--------?
Ek het ’n hammer en ’n tang nodig. Mi b------ m------- k-- p-------.
Ek het ’n boor en ’n skroewedraaier nodig. Mi b------ b------ k-- ŝ--------.
   
Waar is die juweliersware? Ki- e---- l- j------?
Ek het ’n halssnoer en ’n armband nodig. Mi b------ ĉ---- k-- b---------.
Ek het ’n ring en oorbelle nodig. Mi b------ r----- k-- o---------.