Afrikaans » Esperanto   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [kvindek kvin]

Labori

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [kvindek kvin]

Labori

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansesperanto
Wat is u van beroep? Ki- e---- v-- p-------?
My man is ’n dokter. Mi- e--- e---- k--------.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. Mi l------ d-------- k--- f---------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Ni b----- p----------.
Maar die belasting is hoog. Se- l- i------- e---- t-- a----.
En mediese versekering is duur. Ka- l- m-------------- m----------.
   
Wat wil jy graag eendag word? Ki- v- i-- v---- i--?
Ek wil graag ’n ingenieur word. Mi ŝ---- i-- i--------.
Ek wil universiteit toe gaan. Mi ŝ---- s---- e- u-----------.
   
Ek is ’n „intern“. Mi e---- s-------.
Ek verdien nie veel nie. Mi n- g----- m-----.
Ek doen my internskap in die buiteland. Mi s----- e----------.
   
Dit is my baas. Ti- e---- m-- e----.
Ek het gawe kollegas. Mi h---- a------- k-------.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. Ta----- n- ĉ--- i--- a- l- l------- r---------.
   
Ek is op soek na werk. Mi s----- l------.
Ek is al ’n jaar werkloos. Mi e---- s-------- d- j-- u-- j---.
Daar is te veel werklose mense in dié land. Es--- t-- m----- s----------- e- ĉ----- l----.