Afrikaans » Esperanto   iets regverdig 2


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [sepdek ses]

pravigi ion 2

76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [sepdek ses]

pravigi ion 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansesperanto
Waarom het jy nie gekom nie? Ki-- v- n- v----?
Ek was siek. Mi e---- m------.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was. Mi n- v---- ĉ-- m- e---- m------.
   
Waarom het sy nie gekom nie? Ki-- ŝ- n- v----?
Sy was moeg. Ŝi e---- l---.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was. Ŝi n- v---- ĉ-- ŝ- e---- l---.
   
Waarom het hy nie gekom nie? Ki-- l- n- v----?
Hy was nie geïnteresseerd nie. Li n- e---.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie. Li n- v---- ĉ-- l- n- e---.
   
Waarom het julle nie gekom nie? Ki-- v- n- v----?
Ons motor is stukkend. Ni- a--- p-----.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is. Ni n- v---- ĉ-- n-- a--- p-----.
   
Waarom het die mense nie gekom nie? Ki-- l- h---- n- v----?
Hulle het die trein verpas. Il- m-------- l- t------.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het. Il- n- v---- ĉ-- i-- m-------- l- t------.
   
Waarom het jy nie gekom nie? Ki-- v- n- v----?
Ek mag nie. Mi n- r-----.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie. Mi n- v---- ĉ-- m- n- r-----.