Afrikaans » Spaans   Geselsies 3


22 [twee en twintig]

Geselsies 3

-

22 [veintidós]

Pequeñas Conversaciones 3

22 [twee en twintig]

Geselsies 3

-

22 [veintidós]

Pequeñas Conversaciones 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
Rook u? ¿F--- (u----)?
Vroër ja. An--- s-.
Maar ek rook nie meer nie. Pe-- a---- y- n- f---.
   
Pla dit u as ek rook? ¿L- m------ q-- f---?
Nee, glad nie. No- e- a-------.
Dit pla my nie. No m- m------.
   
Drink u iets? ¿Q----- (u----) b---- a---?
’n Brandewyntjie? ¿U- c----?
Nee, liewer ’n bier. No- p------- u-- c------.
   
Reis u baie? ¿V---- (u----) m----?
Ja, meestal op besigheidreise. Sí- p-- n------- l- m------ d- l-- v----.
Maar nou is ons hier met vakansie. Pe-- a---- e------ a--- d- v---------.
   
Dit is baie warm! ¡Q-- c----!
Ja, vandag is dit beslis warm. Sí- h-- h--- r-------- m---- c----.
Kom ons gaan balkon toe. Sa------ a- b-----.
   
Daar is môre ’n partytjie hier. Aq-- h---- u-- f----- m-----.
Kom u ook? ¿V----- u------ t------?
Ja, ons was ook uitgenooi. Sí- n------- / n------- t------ e------ i-------- / i--------.