Afrikaans » español   Afspraak


24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [veinticuatro]

Compromiso / Cita

24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [veinticuatro]

Compromiso / Cita

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
Het jy die bus verpas? ¿H-- p------ e- a------? / ¿T- d--- e- a------ (a-.)?
Ek het ’n halfuur (lank) vir jou gewag. Te e----- p-- m---- h---.
Het jy nie ’n selfoon by jou nie? ¿N- t----- m---- / c------ (a-.)?
   
Wees volgende keer betyds! ¡S- p------ l- p------ v--!
Neem volgende keer ’n taxi! ¡T--- u- t--- l- p------ v--!
Neem volgende keer ’n sambreel saam! ¡L- p------ v-- l---- u- p------- c------!
   
Ek het môre af. Ma---- t---- e- d-- l----.
Ontmoet ons mekaar môre? ¿Q------ q-- n-- e---------- m-----?
Ek is jammer, môre pas my nie. Lo s------ p--- n- p---- m-----.
   
Het jy planne vir die naweek? ¿Y- t----- a---- p--- p--- e--- f-- d- s-----?
Of het jy reeds ’n afspraak? ¿O y- t- c------------ p--- a---?
Ek stel voor ons ontmoet mekaar die naweek. (Y-) s------ q-- n-- e---------- d------ e- f-- d- s-----.
   
Sal ons ’n piekniek hou? ¿Q------ q-- h------ u- p-----?
Sal ons strand toe gaan? ¿Q------ q-- v------ a l- p----?
Sal ons na die berge toe gaan? ¿Q------ q-- v------ a l- m------?
   
Ek kom haal jou by die kantoor. Te r----- e- t- o------.
Ek kom haal jou by die huis. Te r----- e- t- c---.
Ek kom haal jou by die bushalte. Te r----- e- l- p----- d- a------.