Afrikaans » Spaans   In die stad


25 [vyf en twintig]

In die stad

-

25 [veinticinco]

En la ciudad

25 [vyf en twintig]

In die stad

-

25 [veinticinco]

En la ciudad

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
Ek wil na die stasie toe gaan. Me g------- i- a l- e-------.
Ek wil na die lughawe toe gaan. Me g------- i- a- a---------.
Ek wil na die middestad toe gaan. Me g------- i- a- c----- d- l- c-----.
   
Hoe kom ek by die stasie? ¿C--- s- v- a l- e-------?
Hoe kom ek by die lughawe? ¿C--- s- v- a- a---------?
Hoe kom ek by die middestad? ¿C--- s- v- a- c----- d- l- c-----?
   
Ek soek ’n taxi. Yo n------- u- t---.
Ek soek ’n stadskaart. Yo n------- u- p---- d- l- c-----.
Ek soek ’n hotel. Yo n------- u- h----.
   
Ek wil graag ’n motor huur. Me g------- a------- u- c----.
Hier is my kredietkaart. Aq-- t---- m- t------ d- c------.
Hier is my rybewys. Aq-- t---- m- p------ d- c-------.
   
Wat is daar te sien in die stad? ¿Q-- h-- p--- v-- e- l- c-----?
Gaan na die ou stad. Va-- a- c---- a------ d- l- c-----.
Gaan op ’n stadstoer. Dé u-- v----- p-- l- c-----.
   
Gaan na die hawe. Va-- a- p-----.
Gaan op ’n hawetoer. Há---- u-- v----- a- p-----.
Watter ander besienswaardighede is daar nog? ¿Q-- o---- l------ d- i------ h-- a----- d- é----?