Afrikaans » Spaans   Sport


49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [cuarenta y nueve]

Deporte

49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [cuarenta y nueve]

Deporte

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
Neem u deel aan sport? ¿H---- d------?
Ja, ek moet bietjie oefening kry. Si- n------- e---- e- m---------.
Ek gaan na ’n sportklub. (Y-) v-- a u- c--- d--------.
   
Ons speel sokker. (N------- / n-------) j------ a- f-----.
Partykeer swem ons. A v---- (n------- / n-------) n------.
Of ons ry fiets. O m------- e- b--------.
   
Daar is ’n sokkerstadium in ons stad. Ha- u- e------ d- f----- e- n------ c-----.
Daar is ’n swembad met ’n sauna. Ta----- h-- u-- p------ c-- s----.
En daar is ’n gholfbaan. Y h-- u- c---- d- g---.
   
Wat is op die televisie? ¿Q-- h-- e- l- t---------?
Daar is ’n sokkerwedstryd aan die gang. En e--- m------ h-- u- p------ d- f-----.
Die Duitse span speel teen die Engelse. El e----- a----- e--- j------ c----- e- i-----.
   
Wie wen? ¿Q---- e--- g------?
Ek het geen idee nie. No t---- n- i---.
Op die oomblik speel hulle gelyk op. En e--- m------ e---- e--------.
   
Die skeidsregter is van België. El á------ e- d- B------.
Nou is daar ’n strafskop. Ah--- h-- u- p------.
Doel! Een – nul! ¡G--- ¡U-- a c---!