Afrikaans » Spaans   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sesenta y cinco]

Negación 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sesenta y cinco]

Negación 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
Is die ring duur? ¿E- c--- e- a-----?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. No- s--- c----- c--- e----.
Maar ek het net vyftig. Pe-- y- s--- t---- c--------.
   
Is jy al klaar? ¿H-- t-------- y-?
Nee, nog nie. No- a-- n-.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Pe-- t------ e--------.
   
Wil jy nog sop hê? ¿Q------ m-- s---?
Nee, ek wil nie meer hê nie. No- n- q----- m--.
Maar nog ’n roomys. Pe-- u- h----- s-.
   
Woon jy al lank hier? ¿H--- m---- t----- q-- v---- a---?
Nee, nog net ’n maand. No- s--- u- m--.
Maar ek ken al baie mense. Pe-- y- c------ a m---- g----.
   
Gaan jy môre huis toe ry? ¿T- v-- a c--- m-----?
Nee, eers oor die naweek. No- m- v-- e- f-- d- s-----.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Pe-- e- d------ y- v-----.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? ¿T- h--- y- e- m---- d- e---?
Nee, sy is nog net sewentien. No- s--- t---- d--------- a---.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Pe-- y- t---- n----.