Afrikaans » Spaans   iets wil


71 [een en sewentig]

iets wil

-

71 [setenta y uno]

querer algo

71 [een en sewentig]

iets wil

-

71 [setenta y uno]

querer algo

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
Wat wil julle doen? ¿Q-- q------?
Wil julle sokker speel? ¿Q------ j---- a- f-----?
Wil julle vriende besoek? ¿Q------ v------ a u--- a-----?
   
wil qu---r
Ek wil nie laat kom nie. (Y-) n- q----- v---- t----.
Ek wil nie daarheen gaan nie. No q----- i-.
   
Ek wil huis toe gaan. Qu---- i--- a c---.
Ek wil by die huis / tuis bly. Qu---- q------- e- c---.
Ek wil alleen wees. Qu---- e---- s--- /--.
   
Wil jy hier bly? ¿Q------ q------- a---?
Wil jy hier eet? ¿Q------ c---- a---?
Wil jy hier slaap? ¿Q------ d----- a---?
   
Wil u môre vertrek? ¿Q----- i--- (u----) m-----?
Wil u tot môre bly? ¿Q----- q------- (u----) h---- m-----?
Wil u die rekening eers môre betaal? ¿Q----- p---- (u----) l- c----- m-----?
   
Wil julle na die disko toe gaan? ¿Q------ i- a l- d--------?
Wil julle na die bioskoop toe gaan? ¿Q------ i- a- c---?
Wil julle na die koffiewinkel toe gaan? ¿Q------ i- a u- c---?