Afrikaans » Spaans   Verlede tyd 4


84 [vier en tagtig]

Verlede tyd 4

-

84 [ochenta y cuatro]

Pretérito 4

84 [vier en tagtig]

Verlede tyd 4

-

84 [ochenta y cuatro]

Pretérito 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
lees le-r
Ek het gelees. He l----.
Ek het die hele roman gelees. He l---- t--- l- n-----.
   
verstaan en------ / c--------r
Ek het verstaan. (L-) h- e--------.
Ek het die hele teks verstaan. He e-------- t--- e- t----.
   
antwoord co------- / r-------r
Ek het geantwoord. He c---------.
Ek het alle vrae beantwoord. He c--------- a t---- l-- p--------.
   
Ek weet dit – Ek het dit geweet. Lo s-. – L- s--- / s----.
Ek skryf – Ek het dit geskryf. Lo e------. – L- h- e------.
Ek hoor dit – Ek het dit gehoor. Lo o---. – L- h- o---.
   
Ek haal dit – Ek het dit gehaal. Lo c--- / t---- a----- (a-.). – L- h- c----- / t------ a------- (a-.).
Ek bring dit – Ek het dit gebring. Lo t-----. – L- h- t-----.
Ek koop dit – Ek het dit gekoop. Lo c-----. – L- h- c-------.
   
Ek verwag dit – Ek het dit verwag. Lo e-----. – L- h- e-------.
Ek verduidelik dit – Ek het dit verduidelik. Lo e------. – L- h- e--------.
Ek ken dit – Ek het dit geken. Lo c------ – L- h- c-------.