Afrikaans » Spaans   Voegwoorde 2


95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [noventa y cinco]

Conjunciones 2

95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [noventa y cinco]

Conjunciones 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansespañol
Van wanneer af werk sy nie meer nie? ¿D---- c----- n- t------ e---?
Sedert haar troue? ¿D---- q-- s- c---?
Ja, sy werk nie meer sedert sy getroud is nie. Sí- n- t------ d---- q-- s- c---.
   
Sedert sy getroud is, werk sy nie meer nie. De--- q-- s- c---- n- t------.
Sedert hulle mekaar ken, is hulle gelukkig. De--- q-- s- c------- s-- f------.
Sedert hulle kinders het, gaan hulle selde uit. De--- q-- t----- n----- s---- p---.
   
Wanneer bel sy? ¿C----- h---- (e---) p-- t-------?
Tydens die rit? ¿M------- c------?
Ja, terwyl sy bestuur. Sí- m------- c------.
   
Sy bel terwyl sy bestuur. Ha--- p-- t------- m------- c------.
Sy kyk televisie terwyl sy stryk. Ve l- t--------- m------- p------.
Sy luister na musiek terwyl sy haar huiswerk doen. Es----- m----- m------- h--- l-- t-----.
   
Ek kan niks sien as ek nie ’n bril dra nie. (Y-) n- v-- n---- c----- n- l---- g----.
Ek verstaan niks as die musiek so hard is nie. No e------- n---- c----- l- m----- e--- t-- a---.
Ek ruik niks as ek ’n loopneus het nie. No h---- n---- c----- e---- r-------- /--.
   
Ons sal ’n taxi neem as dit reën. Si l------ c-------- / t-------- (a-.) u- t---.
Ons gaan om die wêreld reis as ons die lotto wen. Si n-- t--- l- l------- d------ l- v----- a- m----.
Ons gaan begin eet as hy nie binnekort kom nie. Si (é-) n- l---- p------ e---------- a c----.