Afrikaans » Estnies   Vrugte en kos / voedsel


15 [vyftien]

Vrugte en kos / voedsel

-

15 [viisteist]

Puuviljad ja toiduained

15 [vyftien]

Vrugte en kos / voedsel

-

15 [viisteist]

Puuviljad ja toiduained

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ek het ’n aarbei. Mu- o- m-------.
Ek het ’n kiwivrug en ’n spanspek. Mu- o- k---- j- m----.
Ek het ’n lemoen en ’n pomelo. Mu- o- a------ j- g----.
   
Ek het ’n appel en ’n veselperske / mango. Mu- o- õ-- j- m----.
Ek het ’n piesang en ’n pynappel. Mu- o- b----- j- a------.
Ek maak ’n vrugteslaai. Ma t--- p--------------.
   
Ek eet roosterbrood. Ma s--- r-------.
Ek eet roosterbrood met botter. Ma s--- v---- r-------.
Ek eet roosterbrood met botter en konfyt. Ma s--- v-- j- m----------- r-------.
   
Ek eet ’n toebroodjie. Ma s--- v-------.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien. Ma s--- m----------- v-------.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien en tamatie. Ma s--- m--------- j- t------- v-------.
   
Ons het brood en rys nodig. Me-- o- v--- l---- j- r----.
Ons het vis en biefstuk / steak nodig. Me-- o- v--- k--- j- s-----.
Ons het pizza en spaghetti nodig. Me-- o- v--- p----- j- s-------.
   
Wat het ons nodig? Mi-- m--- v--- v--- o-?
Ons het wortels en tamaties vir die sop nodig. Me-- o- s--- j---- p--------- j- t------- v---.
Waar is 'n supermark? Ku- a--- k------?