Afrikaans » Estnies   In en om die huis


17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [seitseteist]

Kodus

17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [seitseteist]

Kodus

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ons huis is hier. Si-- o- m--- m---.
Bo is die dak. Ül---- o- k----.
Onder is die kelder. Al- o- k-----.
   
Agter die huis is ’n tuin. Ma-- t--- o- a--.
Voor die huis is daar nie ’n straat nie. Ma-- e-- e- o-- t------.
Langs die huis is daar bome. Ma-- k----- o- p---.
   
Hier is my woonstel. Si-- o- m--- k-----.
Hier is die kombuis en die badkamer. Si-- o- k--- j- v--------.
Daar is die woonkamer en die slaapkamer. Se-- o- e------ j- m----------.
   
Die voordeur is gesluit. Vä------ o- l----.
Maar die vensters is oop. Ku-- a---- o- l----.
Dit is warm vandag. Tä-- o- k---.
   
Ons gaan woonkamer toe. Me l---- e-------.
Daar is ’n rusbank en ’n leunstoel. Se-- o- d----- j- t-------.
Sit, asseblief! Võ--- i----!
   
Daar staan my rekenaar. Se-- o- m--- a-----.
Daar staan my hoëtroustel. Se-- s----- m- s------------.
Die televisie is splinternuut. Te----- o- t------ u--.