Afrikaans » Estnies   Huis skoonmaak


18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [kaheksateist]

Suurpuhastus

18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [kaheksateist]

Suurpuhastus

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Vandag is Saterdag. Tä-- o- l------.
Vandag het ons tyd. Tä-- o- m--- a---.
Vandag maak ons huis skoon. Tä-- k-------- m- k-------.
   
Ek maak die badkamer skoon. Ma p------- v--------.
My man was die kar. Mu m--- p---- a----.
Die kinders maak die fietse skoon. La---- p--------- j----------.
   
Ouma gee die blomme water. Va----- k----- l----.
Die kinders maak die kinderkamer skoon. La---- k--------- l------- ä--.
My man ruim sy lessenaar op. Mu m--- k------- o-- k------------.
   
Ek sit die wasgoed in die wasmasjien. Mi-- p---- r----- p------------.
Ek hang die wasgoed op. Ma r------ p--- ü---.
Ek stryk die klere. Ma t------ p---.
   
Die venster is vuil. Ak--- o- m-----.
Die vloer is vuil. Põ---- o- m---.
Die skottelgoed is vuil. Nõ-- o- m-----.
   
Wie was die vensters? Ke- a---- ä-- p----?
Wie stofsuig? Ke- v---- t----?
Wie was die skottelgoed? Ke- p---- n---?