Afrikaans » Estnies   In die stad


25 [vyf en twintig]

In die stad

-

25 [kakskümmend viis]

Linnas

25 [vyf en twintig]

In die stad

-

25 [kakskümmend viis]

Linnas

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ek wil na die stasie toe gaan. Ma s------ r--------- m----.
Ek wil na die lughawe toe gaan. Ma s------ l--------- m----.
Ek wil na die middestad toe gaan. Ma s------ k-------- m----.
   
Hoe kom ek by die stasie? Ku---- s--- m- r---------?
Hoe kom ek by die lughawe? Ku---- s--- m- l---------?
Hoe kom ek by die middestad? Ku---- s--- m- k--------?
   
Ek soek ’n taxi. Mu- o- t----- v---.
Ek soek ’n stadskaart. Mu- o- l---------- v---.
Ek soek ’n hotel. Mu- o- h------ v---.
   
Ek wil graag ’n motor huur. Ma s------ a---- r------.
Hier is my kredietkaart. Si-- o- m- k-----------.
Hier is my rybewys. Si-- o- m- j-------.
   
Wat is daar te sien in die stad? Mi- o- l----- v------?
Gaan na die ou stad. Mi--- v--------.
Gaan op ’n stadstoer. Te--- l----- r-------.
   
Gaan na die hawe. Mi--- s--------.
Gaan op ’n hawetoer. Te--- s-------------.
Watter ander besienswaardighede is daar nog? Mi------- v--------------- o- s--- v---?