Afrikaans » Estnies   In die hotel – klagtes


28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [kakskümmend kaheksa]

Hotellis – kaebused

28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [kakskümmend kaheksa]

Hotellis – kaebused

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Die stort werk nie. Du-- e- t----.
Daar is geen warm water nie. So--- v--- e- t---.
Kan u dit laat regmaak? Ka- t- s------- s---- p-------- l----?
   
Daar is nie ’n telefoon in die kamer nie. To-- e- o-- t-------.
Daar is nie ’n televisie in die kamer nie. To-- e- o-- t------.
Die kamer het nie ’n balkon nie. To-- e- o-- r---.
   
Die kamer is te lawaaierig. Tu-- o- l----- m--------.
Die kamer is te klein. Tu-- o- l----- v----.
Die kamer is te donker. Tu-- o- l----- h----.
   
Die verhitting werk nie. Kü-------- e- t----.
Die lugverkoeler werk nie. Kl--------- e- t----.
Die televisie is gebreek. Te----- o- r-----.
   
Ek hou nie daarvan nie. Se- e- m----- m----.
Dit is te duur. Se- o- m- j---- l---- k-----.
Het u iets goedkoper? On t--- m----- o-------?
   
Is daar ’n jeugherberg in die nabyheid? Ka- s--- l------ o- n-------------?
Is daar ’n gastehuis in die nabyheid? Ka- s--- l------ o- p----------?
Is daar ’n restaurant in die nabyheid? Ka- s--- l------ o- r--------?