Afrikaans » Estnies   By die stasie


33 [drie en dertig]

By die stasie

-

33 [kolmkümmend kolm]

Rongijaamas

33 [drie en dertig]

By die stasie

-

33 [kolmkümmend kolm]

Rongijaamas

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Wanneer is die volgende trein na Berlyn? Mi---- s----- j------- r--- B-------?
Wanneer is die volgende trein na Parys? Mi---- s----- j------- r--- P------?
Wanneer is die volgende trein na Londen? Mi---- s----- j------- r--- L---------?
   
Hoe laat vertrek die trein na Warskou? Mi- k--- s----- r--- V----------?
Hoe laat vertrek die trein na Stockholm? Mi- k--- s----- r--- S---------?
Hoe laat vertrek die trein na Boedapest? Mi- k--- s----- r--- B--------?
   
Ek wil graag ’n kaartjie na Madrid hê. Ma s-------- p------ M------.
Ek wil graag ’n kaartjie na Praag hê. Ma s-------- p------ P-------.
Ek wil graag ’n kaartjie na Bern hê. Ma s-------- p------ B----.
   
Wanneer kom die trein in Wene aan? Mi---- j---- r--- V----?
Wanneer kom die trein in Moskou aan? Mi---- j---- r--- M--------?
Wanneer kom die trein in Amsterdam aan? Mi---- j---- r--- A---------?
   
Moet ek oorklim? Ka- m- p--- ü---- i-----?
Vanaf watter perron vertrek die trein? Mi------- p---------- r--- v-----?
Het die trein slaapwaens? Ka- r----- o- m-----------?
   
Ek wil graag ’n eenrigtingkaartjie na Brussel hê. Ma s-------- ü------------- B----------.
Ek wil graag ’n retoerkaartjie na Kopenhagen hê. Ma s------ e----------- p------ K--------------.
Hoeveel kos ’n plek in die slaapwa? Mi- m----- k--- m-------------?