Afrikaans » Estnies   Openbare vervoer


36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [kolmkümmend kuus]

Ühistransport

36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [kolmkümmend kuus]

Ühistransport

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Waar is die bushalte? Ku- a--- b----------?
Watter bus gaan na die middestad? Mi----- b--- s----- k--------?
Watter bus moet ek neem? Mi----- l------ p------ s-----?
   
Moet ek oorklim? Ka- m- p--- ü---- i-----?
Waar moet ek oorklim? Ku- m- ü---- i----- p---?
Hoeveel kos ’n kaartjie? Mi- m----- p----?
   
Hoeveel haltes is daar voor die middestad? Mi-- p------ o- k----------?
U moet hier uitklim. Te p---- s--- v------.
U moet agter uitklim. Te p---- t----- v------.
   
Die volgende trein kom oor 5 minute. Jä------ m--------- t---- 5 m----- p-----.
Die volgende trem kom oor 10 minute. Jä------ t---- t---- 10 m----- p-----.
Die volgende bus kom oor 15 minute. Jä------ b--- t---- 15 m----- p-----.
   
Wanneer is die laaste moltrein? Mi---- l---- v------ m---------?
Wanneer is die laaste trem? Mi---- l---- v------ t----?
Wanneer is die laaste bus? Mi---- l---- v------ b---?
   
Het u ’n kaartjie? Ka- t--- o- p----?
’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie. Pi---? – E-- m-- e- o--.
Dan moet u ’n boete betaal. Si-- p---- t- t----- m-----.