Afrikaans » Estnies   Saans uitgaan


44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [nelikümmend neli]

Õhtul välja minemine

44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [nelikümmend neli]

Õhtul välja minemine

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Is daar ’n disko hier? Ka- s--- o- d--------?
Is daar ’n nagklub hier? Ka- s--- o- ö------?
Is daar ’n kroeg hier? Ka- s--- o- p---?
   
Wat speel vanaand in die teater? Mi-- t--- õ---- t------ e----------?
Wat draai vanaand in die bioskoop? Mi-- t--- õ---- k---- n---------?
Wat’s vanaand op die televisie (tv)? Mi- t--- õ---- t------- t----?
   
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater? Ka- t-------- o- v--- p-------?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop? Ka- k---- o- v--- p-------?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker? Ka- j--------------- o- v--- p-------?
   
Ek wil graag heel agter sit. Ma s------ k---- t--- i-----.
Ek wil graag iewers in die middel sit. Ma s------ k----- k----- i-----.
Ek wil graag heel voor sit. Ma s------ k---- e-- i-----.
   
Kan u iets aanbeveel? Os---- t- m---- m----- s--------?
Wanneer begin die vertoning? Mi---- e------ a----?
Kan u vir my ’n kaartjie kry? Sa------ t- m---- p----- h------?
   
Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid? Ka- s--- l------ o- g------------?
Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid? Ka- s--- l------ o- t--------------?
Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid? Ka- s--- l------ o- u-----?