Afrikaans » Estnies   Reisvoorbereiding


47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [nelikümmend seitse]

Ettevalmistused reisiks

47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [nelikümmend seitse]

Ettevalmistused reisiks

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Jy moet ons koffers pak! Sa p--- m--- k----- p------!
Jy mag niks vergeet nie! Sa e- t--- m----- u-------!
Jy het ’n groot koffer nodig! Su- o- s---- k------ v---!
   
Moenie die paspoort vergeet nie! Är- p---- u-----!
Moenie die vliegtuigkaartjie vergeet nie! Är- l----------- u-----!
Moenie die reisigerstjeks vergeet nie! Är- r---------- u-----!
   
Neem sonbrandroom saam. Võ-- p----------- k----.
Neem jou sonbril saam. Võ-- p------------- k----.
Neem jou sonhoed saam. Võ-- p---------- k----.
   
Wil jy ’n padkaart saamneem? Võ--- s- t----------- k----?
Wil jy ’n reisgids saamneem? Võ--- s- r-------- k----?
Wil jy ’n sambreel saamneem? Võ--- s- v--------- k----?
   
Hou die broeke, die hemde en die sokkies in gedagte. Mõ--- p-------- s--------- s--------.
Hou die dasse, die gordels en die sportbaadjies in gedagte. Mõ--- l--------- v------- j--------.
Hou die slaapklere, die naghemde en die T-hemde in gedagte. Mõ--- p------------ ö---------- j- T----------.
   
Jy het skoene, sandale en stewels nodig. Su- o- v--- k----- s------- j- s------.
Jy het sakdoeke, seep en ’n naelskêr nodig. Su- o- v--- t---------- s---- j- k---------.
Jy het ’n kam, tandeborsel en tandepasta nodig. Su- o- v--- k----- h--------- j- h----------.