Afrikaans » Estnies   Vakansieaktiwiteite


48 [agt en veertig]

Vakansieaktiwiteite

-

48 [nelikümmend kaheksa]

Puhkusetegevused

48 [agt en veertig]

Vakansieaktiwiteite

-

48 [nelikümmend kaheksa]

Puhkusetegevused

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Is die strand skoon? Ka- r--- o- p----?
Kan mens daar swem? Ka- s--- s--- s------?
Is dit nie gevaarlik om daar te swem nie? Ka- s--- s-------- p--- o-----?
   
Kan mens hier ’n sonsambreel huur? Ka- s--- s--- p----------- l--------?
Kan mens hier ’n lêstoel huur? Ka- s--- s--- l----------- l--------?
Kan mens hier ’n boot huur? Ka- s--- s--- p---- l--------?
   
Ek sou graag wou branderry. Ma s------ h-- m------.
Ek sou graag wou duik. Ma s-------- h-- m------.
Ek sou graag wou waterski. Ma s------ h-- m------ v-----------.
   
Kan mens ’n branderplank huur? Ka- s--- s--- l--------- l--------?
Kan mens duiktoerusting huur? Ka- s--- s--- s----------------- l--------?
Kan mens waterski’s huur? Ka- s--- s--- v-------- l--------?
   
Ek is net ’n beginner. Ma o--- a---- a-----.
Ek is middelmatig goed. Ma o--- k-------- t------.
Ek is taamlik goed. Ma o--- s------ j--- t-----.
   
Waar is die skihyser? Ku- o- s----------?
Het jy dan ski’s by jou? Ka- s-- o- s----- k-----?
Het jy dan skistewels by jou? Ka- s-- o- s---------- k-----?