Afrikaans » Estnies   By die swembad


50 [vyftig]

By die swembad

-

50 [viiskümmend]

Ujulas

50 [vyftig]

By die swembad

-

50 [viiskümmend]

Ujulas

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Dit is warm vandag. Tä-- o- k---.
Gaan ons swembad toe? Lä--- u-------?
Het jy lus om te gaan swem? Ol--- s-- t--- u---- m----?
   
Het jy ’n handdoek? Ka- s-- o- r----?
Het jy ’n swembroek? Ka- s-- o- u-----------?
Het jy ’n baaikostuum? Ka- s-- o- t-----?
   
Kan jy swem? Os--- s- u----?
Kan jy duik? Os--- s- s--------?
Kan jy in die water spring? Os--- s- v---- h-----?
   
Waar is die stort? Ku- o- d---?
Waar is die kleedkamers? Ku- o- r------------?
Waar is die swembril? Ku- o- u------------?
   
Is die water diep? Ka- v--- o- s----?
Is die water skoon? Ka- v--- o- p----?
Is die water warm? Ka- v--- o- s--?
   
Ek kry koud. Mu- o- k---.
Die water is te koud. Ve-- o- l---- k---.
Ek klim nou uit die water. Ma l---- n--- v---- v----.