Afrikaans » Estnies   Boodskappe dra


51 [een en vyftig]

Boodskappe dra

-

51 [viiskümmend üks]

Asjaajamised

51 [een en vyftig]

Boodskappe dra

-

51 [viiskümmend üks]

Asjaajamised

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ek wil na die biblioteek toe gaan. Ma t------- r-----------.
Ek wil na die boekwinkel toe gaan. Ma t------- r-----------.
Ek wil na die kiosk toe gaan. Ma t------- k-----.
   
Ek wil ’n boek leen. Ma t------- r------- l--------.
Ek wil ’n boek koop. Ma t------- r------- o---.
Ek wil ’n koerant koop. Ma t------- a------- o---.
   
Ek wil na die biblioteek toe gaan om ’n boek te leen. Ma t------- r----------- m----- e- r------- l--------.
Ek wil na die boekwinkel toe gaan om ’n boek te koop. Ma t------- r----------- m----- e- r------- o---.
Ek wil na die kiosk toe gaan om ’n koerant te koop. Ma t------- k----- m----- e- a------- o---.
   
Ek wil na die oogkundige toe gaan. Ma t------- p----------.
Ek wil na die supermark toe gaan. Ma t------- k----------.
Ek wil na die bakker toe gaan. Ma t------- p-----------.
   
Ek wil ’n bril koop. Ma t------- p----- o---.
Ek wil vrugte en groente koop. Ma t------- p------- j- k--------- o---.
Ek wil rolletjies en brood koop. Ma t------- s------- j- l---- o---.
   
Ek wil na die oogkundige toe gaan om ’n bril te koop. Ma t------- p---------- m----- e- p----- o---.
Ek wil na die supermark toe gaan om vrugte en groente te koop. Ma t------- k---------- m----- e- o--- p------- j- k---------.
Ek wil na die bakker toe gaan om rolletjies en brood te koop. Ma t------- p----------- m----- e- o--- s------- j- l----.