Afrikaans » Estnies   In die afdelingswinkel


52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [viiskümmend kaks]

Kaubamajas

52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [viiskümmend kaks]

Kaubamajas

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Gaan ons na die afdelingswinkel toe? Lä--- k---------?
Ek moet gaan inkopies doen. Ma p--- s-------- t-----.
Ek wil baie inkopies koop. Ma t---- p---- s-------- t---.
   
Waar is die kantoorbenodighede? Ku- o- b----------?
Ek het koeverte en briefpapier nodig. Mu- o- v--- ü------- j- k-----------.
Ek het balpuntpenne en koki penne nodig. Mu- o- v--- t-------------- j- m--------.
   
Waar is die meubels? Ku- o- m-----?
Ek het ’n kas en ’n laaikas nodig. Mu- o- v--- k---- j- k-------.
Ek het ’n lessenaar en ’n boekrak nodig. Mu- o- v--- k------------ j- r-------------.
   
Waar is die speelgoed? Ku- o- m---------?
Ek het ’n pop en teddiebeer nodig. Mu- o- v--- n---- j- k--------.
Ek het ’n sokkerbal en ’n skaakstel nodig. Mu- o- v--- j-------- j- m--------.
   
Waar is die gereedskap? Ku- o- t---------?
Ek het ’n hammer en ’n tang nodig. Mu- o- v--- h------ j- s----.
Ek het ’n boor en ’n skroewedraaier nodig. Mu- o- v--- p---- j- k------------.
   
Waar is die juweliersware? Ku- o- e----?
Ek het ’n halssnoer en ’n armband nodig. Mu- o- v--- k---- j- k------.
Ek het ’n ring en oorbelle nodig. Mu- o- v--- s------ j- k-----------.