Afrikaans » Estnies   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [viiskümmend viis]

Töö

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [viiskümmend viis]

Töö

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Wat is u van beroep? Mi- o- t--- e-------?
My man is ’n dokter. Mu m--- o- a---.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. Ma t----- p---- k----- m-------------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Va---- s---- m- p--------.
Maar die belasting is hoog. Ku-- m----- o- k-----.
En mediese versekering is duur. Ja t---------------- o- k- k----.
   
Wat wil jy graag eendag word? Ke----- s- s---- t----?
Ek wil graag ’n ingenieur word. Ma t---- i--------- s----.
Ek wil universiteit toe gaan. Ma t---- ü-------- õ-----.
   
Ek is ’n „intern“. Ma o--- p---------.
Ek verdien nie veel nie. Ma e- t---- p----.
Ek doen my internskap in die buiteland. Ma t--- p-------- v--------.
   
Dit is my baas. Se- o- m--- ü-----.
Ek het gawe kollegas. Mu- o- m-------- k--------.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. Lõ--- a--- k---- m- a---- s------.
   
Ek is op soek na werk. Ma o---- t-------.
Ek is al ’n jaar werkloos. Ma o--- j--- a---- o---- t----.
Daar is te veel werklose mense in dié land. Se---- r----- o- l---- p---- t------.