Afrikaans » Estnies   By die dokter


57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [viiskümmend seitse]

Arsti juures

57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [viiskümmend seitse]

Arsti juures

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ek het ’n afspraak by die dokter. Mu- o- a-- a---- j-----.
Ek het die afspraak om tien uur. Mu a-- o- k---- k------.
Wat is u naam? Ku---- o- t--- n---?
   
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer. Pa--- v---- o------- i----.
Die dokter kom binnekort. Ar-- t---- k---.
Waar is u verseker? Ku- t- k----------- o----?
   
Wat kan ek vir u doen? Mi- s--- m- t--- h---- t---?
Het u pyn? On t--- v----?
Waar is dit seer? Ku- t--- v------?
   
Ek het altyd rugpyn. Mu- o- p------- s---------.
Ek het dikwels hoofpyn. Mu- o- t---- p-------.
Ek het soms maagpyn. Mu- o- m------- k--------.
   
Trek asseblief u hemp uit. Võ--- p---- ü------ p------!
Lê asseblief op die ondersoektafel. He---- p---- v------!
U bloeddruk is in die haak. Ve------ o- k-----.
   
Ek gaan u ’n inspuiting gee. Ma t--- t---- s----.
Ek gaan u tablette gee. Ma a---- t---- t-------.
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee. Ma a---- t---- a------ j---- r-------.