Afrikaans » Estnies   Liggaamsdele


58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [viiskümmend kaheksa]

Kehaosad

58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [viiskümmend kaheksa]

Kehaosad

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ek teken ’n man. Ma j-------- m----.
Eerste die kop. Es----- p--.
Die man dra ’n hoed. Me-- k----- m----.
   
Mens sien nie die hare nie. Ju------ e- o-- n---.
Mens sien ook nie die ore nie. Kõ--- e- o-- s----- n---.
Mens sien ook nie die rug nie. Se--- e- o-- k- n---.
   
Ek teken die oë en die mond. Ma j-------- s----- j- s--.
Die man dans en lag. Me-- t------ j- n-----.
Die man het ’n lang neus. Me--- o- p--- n---.
   
Hy dra ’n stok in sy hande. Ta k----- k---- k---.
Hy dra ook ’n serp om sy nek. Ta k----- k- s---- ü---- k----.
Dit is winter en dis koud. On t--- j- k---.
   
Die arms is sterk/fris. Kä-- o- t------.
Die bene is ook sterk/fris. Ja--- o- s----- t------.
Die man is van sneeu gemaak. Se- m--- o- l-----.
   
Hy dra nie ’n broek of ’n jas nie. Ta e- k---- p---- e-- m------.
Maar die man vries nie. Ku-- s-- m--- e- k------.
Hy is ’n sneeuman. Ta o- l-------.