Afrikaans » Estnies   om iets te moet


72 [twee en sewentig]

om iets te moet

-

72 [seitsekümmend kaks]

midagi pidama

72 [twee en sewentig]

om iets te moet

-

72 [seitsekümmend kaks]

midagi pidama

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
moet pi---a
Ek moet die brief pos. Ma p--- k---- ä-- s-----.
Ek moet die hotel betaal. Ma p--- h-------- m-----.
   
Jy moet vroeg opstaan. Sa p--- v------- t-----.
Jy moet baie werk. Sa p--- p---- t------.
Jy moet stiptelik wees. Sa p--- t---- o----.
   
Hy moet brandstof kry. Ta p--- t------.
Hy moet die motor herstel. Ta p--- a---- p--------.
Hy moet die motor was. Ta p--- a---- p-----.
   
Sy moet inkopies doen. Ta p--- s-------- t-----.
Sy moet die woonstel skoonmaak. Ta p--- k------- p--------.
Sy moet die wasgoed was. Ta p--- p--- ä-- p-----.
   
Ons moet onmiddelik skool toe gaan. Me p---- k--- k---- m-----.
Ons moet onmiddelik werk toe gaan. Me p---- k--- t---- m-----.
Ons moet onmiddelik dokter toe gaan. Me p---- k--- a---- j----- m-----.
   
Julle moet wag vir die bus. Te p---- b---- o-----.
Julle moet wag vir die trein. Te p---- r---- o-----.
Julle moet wag vir die taxi. Te p---- t----- o-----.