Afrikaans » Estnies   iets regverdig 1


75 [vyf en sewentig]

iets regverdig 1

-

75 [seitsekümmend viis]

midagi põhjendama 1

75 [vyf en sewentig]

iets regverdig 1

-

75 [seitsekümmend viis]

midagi põhjendama 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Waarom kom u nie? Mi-- t- e- t---?
Die weer is so sleg. Il- o- n-- h---.
Ek kom nie omdat die weer so sleg is. Ma e- t---- s--- i-- o- n-- h---.
   
Waarom kom hy nie? Mi-- t- e- t---?
Hy is nie uitgenooi nie. Ta e- o-- k-------.
Hy kom nie omdat hy nie uitgenooi is nie. Ta e- t---- s--- t- e- o-- k-------.
   
Waarom kom jy nie? Mi-- s- e- t---?
Ek het nie tyd nie. Mu- e- o-- a---.
Ek kom nie omdat ek nie tyd het nie. Ma e- t---- s--- m-- e- o-- a---.
   
Waarom bly jy nie? Mi-- s- e- j--?
Ek moet nog werk. Ma p--- v--- t------.
Ek bly nie want ek moet nog werk. Ma e- j--- s--- p--- v--- t------.
   
Waarom gaan u nou al? Mi-- t- j--- l-----?
Ek is moeg. Ma o--- v------.
Ek gaan omdat ek moeg is. Ma l----- s--- o--- v------.
   
Waarom ry u nou al? Mi-- t- j--- s------?
Dit is al laat. On j--- h----.
Ek ry omdat dit al laat is. Ma s------ s--- j--- o- h----.