Afrikaans » Estnies   iets regverdig 2


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [seitsekümmend kuus]

midagi põhjendama 2

76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [seitsekümmend kuus]

midagi põhjendama 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Waarom het jy nie gekom nie? Mi-- s- e- t-----?
Ek was siek. Ma o--- h----.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was. Ma e- t------ s--- m- o--- h----.
   
Waarom het sy nie gekom nie? Mi-- t- e- t-----?
Sy was moeg. Ta o-- v------.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was. Ta e- t------ s--- t- o-- v------.
   
Waarom het hy nie gekom nie? Mi-- t- e- t-----?
Hy was nie geïnteresseerd nie. Ta- e- o---- t---.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie. Ta e- t------ s--- t-- e- o---- t---.
   
Waarom het julle nie gekom nie? Mi-- t- e- t-----?
Ons motor is stukkend. Me-- a--- o- k----.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is. Me e- t------ s--- m- a--- o- k----.
   
Waarom het die mense nie gekom nie? Mi-- n--- i------- e- t-----?
Hulle het die trein verpas. Na- j--- r------ m---.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het. Na- e- t------ s--- j--- r------ m---.
   
Waarom het jy nie gekom nie? Mi-- s- e- t-----?
Ek mag nie. Ma e- t-------.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie. Ma e- t------ s--- m- e- t-------.