Afrikaans » Estnies   Verlede tyd 2


82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [kaheksakümmend kaks]

Minevik 2

82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [kaheksakümmend kaks]

Minevik 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Moes jy ’n ambulans bel? Pi--- s- k------ k------?
Moes jy die dokter bel? Pi--- s- a---- k------?
Moes jy die polisie bel? Pi--- s- p------- k------?
   
Het u die telefoonnommer? Ek het dit netnou nog gehad. Ka- t--- o- s-- t-------------? H--- t----- o-- m-- s-- v---.
Het u die adres? Ek het dit netnou nog gehad. Ka- t--- o- s-- a------? H--- t----- o-- m-- s-- v---.
Het u die stadskaart? Ek het dit netnou nog gehad. Ka- t--- o- l---------? H--- t----- o-- m-- s-- v---.
   
Het hy betyds gekom? Hy kon nie betyds kom nie. Tu-- t- t------? T- e- s----- t------ t----.
Het hy die weg gevind? Hy kon nie die weg vind nie. Le---- t- t--? T- e- l------ t---.
Het hy jou verstaan? Hy kon my nie verstaan nie. Sa- t- s----- a--? T- e- s----- m----- a--.
   
Waarom kon jy nie betyds kom nie? Mi-- e- s----- s- t------ t----?
Waarom kon jy nie die weg vind nie? Mi-- s- t--- e- l------?
Waarom kon jy hom nie verstaan nie? Mi-- s- t----- a-- e- s-----?
   
Ek kon nie betyds wees nie, omdat daar nie ’n bus was nie. Ma e- s----- t------ j---- k--- ü----- b---- e- l-----.
Ek kon nie die weg vind nie, omdat ek nie ’n kaart gehad het nie. Ma e- s----- t--- l---- k--- m-- e- o---- l----------.
Ek kon hom nie verstaan nie omdat die musiek so hard was. Ma e- s----- t----- a-- k--- m------ o-- n-- v---.
   
Ek moes ’n taxi neem. Ma p---- t---- v----.
Ek moes ’n stadskaart koop. Ma p---- l---------- o----.
Ek moes die radio afskakel. Ma p---- r----- v--------- k------.