Afrikaans » Estnies   Vrae – Verlede tyd 2


86 [ses en tagtig]

Vrae – Verlede tyd 2

-

86 [kaheksakümmend kuus]

Küsimused – minevik 2

86 [ses en tagtig]

Vrae – Verlede tyd 2

-

86 [kaheksakümmend kuus]

Küsimused – minevik 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Watter das het jy gedra? Mi----- l---- s- k------?
Watter kar / motor het jy gekoop? Mi----- a--- s- o-----?
Op watter koerant het jy ingeteken? Mi----- a------ s- t-------?
   
Wie het u gesien? Ke-- t- n-----?
Wie het u ontmoet? Ke----- t- k--------?
Wie het u herken? Ke--- t- ä-- t-------?
   
Wanneer het u opgestaan? Mi---- t- ä-------?
Wanneer het u begin? Mi---- t- a---------?
Wanneer het u opgehou? Mi---- t- l---------?
   
Waarom het u wakker geword? Mi-- t- ä-------?
Waarom het u ’n onderwyser geword? Mi-- t- õ-------- h--------?
Waarom het u ’n taxi geneem? Mi-- t- t---- v------?
   
Waarvandaan het u gekom? Ku-- t- t-----?
Waarheen het u gegaan? Ku-- t- l------?
Waar was u gewees? Ku- t- o----?
   
Wie het jy gehelp? Ke-- s- a------?
(Vir) wie het jy geskryf? Ke----- s- k---------?
Wie het jy geantwoord? Ke----- s- v-------?