Afrikaans » Estnies   Verlede tyd van modale werkwoorde 1


87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [kaheksakümmend seitse]

Rõhumäärsõnade minevik 1

87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [kaheksakümmend seitse]

Rõhumäärsõnade minevik 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ons moes die blomme natgooi. Me p----- l---- k-----.
Ons moes die woonstel opruim. Me p----- k------ ä-- k--------.
Ons moes die skottelgoed was. Me p----- n--- ä-- p-----.
   
Moes julle die rekening betaal? Pi---- t- a--- ä-- m-----?
Moes julle ’n ingangsfooi betaal? Pi---- t- s--------- e--- m-----?
Moes julle ’n boete betaal? Pi---- t- t----- m-----?
   
Wie moes afskeid neem? Ke- p--- l------?
Wie moes vroeg huis toe gaan? Ke- p--- v--- k--- m-----?
Wie moes hierdie trein neem? Ke- p--- r------ m-----?
   
Ons wou nie lank bly nie. Me e- t------ k----- j----.
Ons wou niks drink nie. Me e- t------ m----- j---.
Ons wou nie pla nie. Me e- t------ s-----.
   
Ek wou nou nou net ’n oproep maak. Ma t------ v--- h--------.
Ek wou ’n taxi bel. Ma t------ t---- t------.
Ek wou eintlik huis toe bestuur het. Ma n----- t------ k--- s----.
   
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel. Ma m-------- e- s- t------ o-- n------ h--------.
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel. Ma m-------- e- s- t------ i----------- h--------.
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel. Ma m-------- e- s- t------ p----- t------.