Afrikaans » Estnies   Bysinne met of


93 [drie en negentig]

Bysinne met of

-

93 [üheksakümmend kolm]

Kõrvallaused sõnaga kas

93 [drie en negentig]

Bysinne met of

-

93 [üheksakümmend kolm]

Kõrvallaused sõnaga kas

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ek weet nie of hy my lief het nie. Ma e- t--- k-- t- a------- m---.
Ek weet nie of hy terugkom nie. Ma e- t--- k-- t- t---- t-----.
Ek weet nie of hy my sal bel nie. Ma e- t--- k-- t- h------- m----.
   
Of hy my wel lief het? Ka- t- t----- a------- m---?
Of hy wel terugkom? Ka- t- t----- t---- t-----?
Of hy my wel sal bel? Ka- t- t----- h------- m----?
   
Ek wonder of hy aan my dink. Ma k---- e------ k-- t- m----- m-----.
Ek wonder of hy iemand anders het. Ma k---- e------ k-- t-- o- k---- t----.
Ek wonder of hy jok. Ma k---- e------ k-- t- v------.
   
Of hy wel aan my dink? Ka- t- t----- m----- m-----?
Of hy wel iemand anders het? Ka- t-- o- t----- k---- t----?
Of hy wel die waarheid praat? Ka- t- t----- r----- t---?
   
Ek twyfel of hy werklik van my hou. Ma k------- k-- m- t---- t--------- m------.
Ek twyfel of hy vir my gaan skryf. Ma k------- k-- t- k------- m----.
Ek twyfel of hy met my gaan trou. Ma k------- k-- t- m----- a-------.
   
Of hy wel werklik van my hou? Ka- m- t----- m------ t----?
Of hy wel vir my gaan skryf? Ka- t- t----- k------- m----?
Of hy wel met my gaan trou? Ka- t- t----- a------- m-----?