Afrikaans » Estnies   Voegwoorde 3


96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [üheksakümmend kuus]

Sidesõnad 3

96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [üheksakümmend kuus]

Sidesõnad 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Ek staan op sodra die wekker lui. Ma t----- ü--- k--- k-- ä--------- h------.
Ek word moeg sodra ek moet leer. Ma o--- v------ k--- k-- õ----- p---.
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is. Ma l------ t-------- k--- k-- 60 s---.
   
Wanneer gaan jy bel? Mi---- t- h--------?
Sodra ek ’n kansie het. Ko-- k-- m-- o- h--- a---.
Hy sal bel sodra hy tyd het. Ta h------- k--- k-- t-- o- h--- a---.
   
Hoe lank gaan u werk? Ku- k--- t- t------?
Ek sal werk so lank as wat ek kan. Ma t----- n-- k---- k--- s---.
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is. Ma t----- n-- k---- k--- o--- t----.
   
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk. Ta l---- v----- s---- a------ e- t------.
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook. Ta l--- a------- s---- a------ e- s--- t---.
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan. Ta i---- p---- s---- a------ e- k--- m----.
   
Sover ek weet, woon hy hier. Ni- p---- k-- m--- t---- e--- t- s---.
Sover ek weet, is sy vrou siek. Ni- p---- k-- m--- t---- o- t- n---- h----.
Sover ek weet, is hy werkloos. Ni- p---- k-- m--- t---- o- t- t----.
   
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het. Ma m------ s----- m---- o------ t------ j------.
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het. Ma j--- b------ m---- m---- o------ t------ j------.
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het. Ma e- l------ t---- m---- o------ t------ j------.