Afrikaans » Estnies   Voegwoorde 4


97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [üheksakümmend seitse]

Sidesõnad 4

97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [üheksakümmend seitse]

Sidesõnad 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan. Ta j-- m------ k---- t------ t-----.
Hy het nog gebly, al was dit al laat. Ta j-- v---- k---- j--- o-- h----.
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad. Ta e- t------ k---- m- l-------- k-------- k----.
   
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak. Te----- t-----. S------ v-------- j-- t- m-----.
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly. Ol- j--- h----. S------ v-------- j-- t- v---.
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie. Me l-------- k-------- k----. S------ v-------- t- e- t-----.
   
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor. Eh--- t-- e- o-- j-------- s----- t- a-----.
Al is die straat glad, ry hy vinnig. Eh--- t---- o- l---- s----- t- k-------.
Al is hy dronk, ry hy fiets. Eh--- t- o- p------ s----- t- r------.
   
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor. Ta- e- o-- j-------. S------ v-------- s----- t- a-----.
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig. Tä--- o- l---. S------ v-------- s----- t- n-- k-------.
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets. Ta o- p-----. S------ v-------- s----- t- r------.
   
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer. Ta e- l--- t-------- k---- t- o- õ------.
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn. Ta e- l--- a---- j------ k---- t-- o- v----.
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie. Ta o---- a---- k---- t-- e- o-- r---.
   
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie. Ta o- õ------. S------ v-------- e- l--- t- t-------.
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie. Ta- o- v----. S------ v-------- e- l--- t- a---- j-----.
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor. Ta- e- o-- r---. S------ v-------- o---- t- a---.