Afrikaans » Estnies   Genitief


99 [nege en negentig]

Genitief

-

99 [üheksakümmend üheksa]

Omastav

99 [nege en negentig]

Genitief

-

99 [üheksakümmend üheksa]

Omastav

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanseesti
my vriendin se kat mi-- s------- k--s
my vriend se hond mi-- s---- k--r
my kinders se speelgoed mi-- l---- m--------d
   
Dit is my kollega se jas. Se- o- m--- k------- m-----.
Dit is my kollega se motor. Se- o- m--- k------- a---.
Dit is my kollega se werk. Se- o- m--- k--------- t--.
   
Die hemp se knoop is af. Sä----- o- n--- ä--.
Die motorhuis se sleutel is weg. Ga----- v--- o- k------.
Die baas se rekenaar is stukkend. Ül----- a----- o- k----.
   
Wie is die meisie se ouers? Ke- o- t------ v------?
Hoe kom ek by haar ouers se huis? Ku---- s--- m- t--- v------- m--- j-----?
Die huis staan aan die einde van die straat. Ma-- a--- t----- l----.
   
Wat is die naam van die hoofstad van Switserland? Mi- o- Š------ p------?
Wat is die titel van die boek? Mi- o- s---- r------ p-------?
Wat is die bure se kinders se name? Mi- o- n----- l---- n----?
   
Wanneer is die kinders se skoolvakansie? Mi---- o- l----- k-----------?
Wanneer is die dokter se spreekure? Mi---- o- a---- v------------?
Wat is die openingstye van die museum? Mi---- o- m------- l-------------?