Afrikaans » Fins   Aanwysings vra


40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [neljäkymmentä]

Kysyä tietä

40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [neljäkymmentä]

Kysyä tietä

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssuomi
Verskoon my! An------!
Kan u my help? Vo-------- a----- m----?
Waar is daar ’n goeie restaurant hier? Mi--- o- h--- r--------?
   
U gaan links om die hoek. Me---- v--------- k----- j------.
Dan hou u reguit vir ’n rukkie. Me---- s----- v---- m----- s------.
Dan hou u regs vir ’n honderd meter. Se- j------ m----- s--- m----- o-------.
   
U kan ook die bus neem. Vo---- o---- m--- b-----.
U kan ook die trem neem. Vo---- o---- m--- r-----------.
U kan ook maar eenvoudig agter my aan ry. Vo---- m--- a--- m---- p--------.
   
Hoe kom ek by die sokkerstadium? Mi--- p----- j--------------------?
Steek die brug oor! Yl------- s----!
Gaan deur die tonnel! Aj---- t------- l---!
   
Ry tot by die derde verkeerslig. Aj---- k---------- l---------------.
Draai by die eerste straat regs. Kä------- s----- e---------- k--- o-------.
Hou reguit tot by die volgende kruising. Aj---- s----- s-------- r--------- y--.
   
Verskoon my, hoe kom ek by die lughawe? An------- m---- p----- l------------?
Dit is beter om met die trein te gaan. Ot----- m-------- m----.
U ry eenvoudig tot die laaste stasie. Aj---- v--- p-------------.