Afrikaans » Fins   Reisvoorbereiding


47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [neljäkymmentäseitsemän]

Matkavalmisteluja

47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [neljäkymmentäseitsemän]

Matkavalmisteluja

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssuomi
Jy moet ons koffers pak! Si--- t----- p----- l--------!
Jy mag niks vergeet nie! Et s-- u------ m-----!
Jy het ’n groot koffer nodig! Ta------- i--- l-----!
   
Moenie die paspoort vergeet nie! Äl- u----- p-----!
Moenie die vliegtuigkaartjie vergeet nie! Äl- u----- l----------!
Moenie die reisigerstjeks vergeet nie! Äl- u----- m-----------!
   
Neem sonbrandroom saam. Ot- a------------ m-----.
Neem jou sonbril saam. Ot- a----------- m-----.
Neem jou sonhoed saam. Ot- a----------- m-----.
   
Wil jy ’n padkaart saamneem? Ha------ o---- t-------- m-----?
Wil jy ’n reisgids saamneem? Ha------ o---- m---------- m-----?
Wil jy ’n sambreel saamneem? Ha------ o---- s----------- m-----?
   
Hou die broeke, die hemde en die sokkies in gedagte. Mu---- h------ p----- j- s----.
Hou die dasse, die gordels en die sportbaadjies in gedagte. Mu---- k-------- v--- j- p---------.
Hou die slaapklere, die naghemde en die T-hemde in gedagte. Mu---- y------- y------- j- t-------.
   
Jy het skoene, sandale en stewels nodig. Ta------- k------ s--------- j- s--------.
Jy het sakdoeke, seep en ’n naelskêr nodig. Ta------- n----------- s------- j- k----------.
Jy het ’n kam, tandeborsel en tandepasta nodig. Ta------- k------ h----------- j- h-----------.