Afrikaans » Fins   By die dokter


57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [viisikymmentäseitsemän]

Lääkärillä

57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [viisikymmentäseitsemän]

Lääkärillä

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssuomi
Ek het ’n afspraak by die dokter. Mi----- o- a--- l---------.
Ek het die afspraak om tien uur. Ai---- o- k---------.
Wat is u naam? Mi-- o- n------?
   
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer. Kä---- i------- o---------------.
Die dokter kom binnekort. Lä----- t---- k----.
Waar is u verseker? Mi--- o----- v---------?
   
Wat kan ek vir u doen? Mi--- v--- p------- t----?
Het u pyn? On-- t----- k-----?
Waar is dit seer? Mi--- t---- k-----?
   
Ek het altyd rugpyn. Mi----- o- a--- s----------.
Ek het dikwels hoofpyn. Mi----- o- u---- p---------.
Ek het soms maagpyn. Mi----- o- j----- v----------.
   
Trek asseblief u hemp uit. Ri------ y------------ p--------.
Lê asseblief op die ondersoektafel. Me---- m-------- p-------.
U bloeddruk is in die haak. Ve-------- o- k-------.
   
Ek gaan u ’n inspuiting gee. An--- t----- r------.
Ek gaan u tablette gee. An--- t----- t---------.
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee. An--- t----- r------- a-------- v-----.