Afrikaans » Fins   Voegwoorde 2


95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [yhdeksänkymmentäviisi]

Konjunktioita 2

95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [yhdeksänkymmentäviisi]

Konjunktioita 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssuomi
Van wanneer af werk sy nie meer nie? Mi--- l------ h-- e- t-- e--- t----?
Sedert haar troue? Na----------------- l------?
Ja, sy werk nie meer sedert sy getroud is nie. Ky---- h-- e- e--- t-- t---- s---- l------- k-- h-- m--- n--------.
   
Sedert sy getroud is, werk sy nie meer nie. Se- j------- k-- h-- m--- n--------- h-- e- o-- e--- t----- t----.
Sedert hulle mekaar ken, is hulle gelukkig. Si--- l------- k-- h- t------- t-------- h- o--- o---------.
Sedert hulle kinders het, gaan hulle selde uit. Si--- l------- k-- h----- o- l------ h- k----- h------ u-----.
   
Wanneer bel sy? Mi----- h-- p---- p----------?
Tydens die rit? Ma---- a-------?
Ja, terwyl sy bestuur. Ky---- a---- a--------.
   
Sy bel terwyl sy bestuur. Hä- p---- p---------- a---- a--------.
Sy kyk televisie terwyl sy stryk. Hä- k----- t---------- s------------.
Sy luister na musiek terwyl sy haar huiswerk doen. Hä- k-------- m-------- t--------- t---------.
   
Ek kan niks sien as ek nie ’n bril dra nie. En n-- m------ j-- m------ e- o-- s----------.
Ek verstaan niks as die musiek so hard is nie. En y------ m------ j-- m------- o- n--- k------.
Ek ruik niks as ek ’n loopneus het nie. En h----- m------ j-- m------ o- n---.
   
Ons sal ’n taxi neem as dit reën. Ot---- t------ j-- s----.
Ons gaan om die wêreld reis as ons die lotto wen. Ma--------- m------- y------ j-- v------- l------.
Ons gaan begin eet as hy nie binnekort kom nie. Al------- s------- e---- h-- t--- p---.