Afrikaans » Frans   Vrae vra 2


63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [soixante-trois]

Poser des questions 2

63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [soixante-trois]

Poser des questions 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansfrançais
Ek het ’n stokperdjie. J’-- u- h----.
Ek speel tennis. Je j--- a- t-----.
Waar is ’n tennisbaan? Où e-- l- t------ d- t----- ?
   
Het jy ’n stokperdjie? As--- u- h---- p------ ?
Ek speel sokker. Je j--- a- f---.
Waar is ’n sokkerveld? Où e-- l- t------ d- f--- ?
   
My arm is seer. Mo- b--- m- f--- m--.
My voet en my hand is ook seer. Mo- p--- e- m- m--- m- f--- é-------- m--.
Waar is ’n dokter? Y------- u- m------ ?
   
Ek het ’n motor. J’-- u-- v------.
Ek het ook ’n motorfiets. J’-- a---- u-- m---.
Waar is ’n parkeerarea? Où e-- l- p------ ?
   
Ek het ’n trui. J’-- u- p---.
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans. J’-- a---- u-- v---- e- u- j---.
Waar is die wasmasjien? Où e-- l- m------ à l---- ?
   
Ek het ’n bord. J’-- u-- a-------.
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel. J’-- u- c------- u-- f--------- e- u-- c-------.
Waar is die sout en peper? Où s--- l- s-- e- l- p----- ?