Afrikaans » Frans   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [soixante-cinq]

Négation 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [soixante-cinq]

Négation 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansfrançais
Is die ring duur? Es---- q-- l- b---- e-- c---- ?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. No-- e--- n- c---- q-- c--- E---.
Maar ek het net vyftig. Ma--- j--- a- s-------- c--------.
   
Is jy al klaar? As--- d--- t------ ?
Nee, nog nie. No-- p-- e-----.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Ma-- j------- b------ f---.
   
Wil jy nog sop hê? Ve----- e----- d- l- s---- ?
Nee, ek wil nie meer hê nie. No-- j- n--- v--- p---.
Maar nog ’n roomys. Ma--- e----- u-- g----.
   
Woon jy al lank hier? Ha-------- d----- l-------- i-- ?
Nee, nog net ’n maand. No-- j---- u- m---.
Maar ek ken al baie mense. Ma-- j- c------ d--- b------- d- p--------.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Va---- à l- m----- d----- ?
Nee, eers oor die naweek. No-- s-------- e- w-------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Ma-- j- r----- d--- d-------.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Es---- q-- t- f---- e-- d--- u-- a----- ?
Nee, sy is nog net sewentien. No-- e--- a s-------- d------- a--.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Ma-- e--- a d--- u- p---- a--.