Afrikaans » Frans   Byvoeglike naamwoorde 2


79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [soixante-dix-neuf]

Adjectifs 2

79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [soixante-dix-neuf]

Adjectifs 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansfrançais
Ek dra ’n blou rok. Je p---- u-- r--- b----.
Ek dra ’n rooi rok. Je p---- u-- r--- r----.
Ek dra ’n groen rok. Je p---- u-- r--- v----.
   
Ek koop ’n swart sak. J’------ u- s-- n---.
Ek koop ’n bruin sak. J’------ u- s-- b---.
Ek koop ’n wit sak. J’------ u- s-- b----.
   
Ek het ’n nuwe motor nodig. J’-- b----- d---- n------- v------.
Ek het ’n vinnige motor nodig. J’-- b----- d---- v------ r-----.
Ek het ’n gerieflike motor nodig. J’-- b----- d---- v------ c----------.
   
Daar bo woon ’n ou vrou. En h--- h----- u-- v------ f----.
Daar bo woon ’n dik / vet vrou. En h--- h----- u-- g----- f----.
Daar onder woon ’n nuuskierige vrou. En b-- h----- u-- f---- c-------.
   
Ons gaste was gawe mense. No- h---- é------ d-- g--- s-----------.
Ons gaste was hoflike / beleefde mense. No- h---- é------ d-- g--- p----.
Ons gaste was interessante mense. No- h---- é------ d-- g--- i-----------.
   
Ek het liewe kinders. J’-- d-- e------ a---------.
Maar die bure het stoute kinders. Ma--- l-- v------ o-- d-- e------ e--------.
Is u kinders soet? Es---- q-- v-- e------ s--- s---- ?