Afrikaans » Frans   Verlede tyd van modale werkwoorde 1


87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [quatre-vingt-sept]

Passé des modaux 1

87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [quatre-vingt-sept]

Passé des modaux 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansfrançais
Ons moes die blomme natgooi. No-- d------ a------ l-- f-----.
Ons moes die woonstel opruim. No-- d------ r----- l------------.
Ons moes die skottelgoed was. No-- d------ l---- l- v--------.
   
Moes julle die rekening betaal? Vo-- d----- p---- l- f------ ?
Moes julle ’n ingangsfooi betaal? Vo-- d----- p---- l------- ?
Moes julle ’n boete betaal? Vo-- d----- p---- l------- ?
   
Wie moes afskeid neem? Qu- d----- d--- a---- ?
Wie moes vroeg huis toe gaan? Qu- d----- a---- à l- m----- d- b---- h---- ?
Wie moes hierdie trein neem? Qu- d----- p------ l- t---- ?
   
Ons wou nie lank bly nie. No-- n- v------- p-- r----- l--------.
Ons wou niks drink nie. No-- n- v------- r--- b----.
Ons wou nie pla nie. No-- n- v------- p-- d-------.
   
Ek wou nou nou net ’n oproep maak. Je v------ j---- t---------.
Ek wou ’n taxi bel. Je v------ c-------- u- t---.
Ek wou eintlik huis toe bestuur het. En f----- j- v------ r------ à l- m-----.
   
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel. Je p------ q-- t- v------ a------ t- f----.
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel. Je p------ q-- t- v------ a------ l-- r-------------.
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel. Je p------ q-- t- v------ c-------- u-- p----.