Afrikaans » Kroasies   In die trein


34 [vier en dertig]

In die trein

-

34 [trideset i četiri]

U vlaku

34 [vier en dertig]

In die trein

-

34 [trideset i četiri]

U vlaku

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanshrvatski
Is dit die trein na Berlyn? Da l- j- t- v--- z- B-----?
Wanneer vertrek die trein? Ka-- k---- v---?
Wanneer kom die trein in Berlyn aan? Ka-- s---- v--- u B-----?
   
Verskoon my, mag ek verby kom? Op-------- s----- l- p----?
Ek dink dit is my sitplek. Mi---- d- j- t- m--- m-----.
Ek dink dat u in my sitplek sit. Mi---- d- s------ n- m---- m-----.
   
Waar is die slaapwa? Gd-- s- k--- z- s-------?
Die slaapwa is aan die einde van die trein. Ko-- z- s------- s- n- k---- v----.
En waar is die eetwa? – Aan die voorkant van die trein. A g--- j- r-------? – N- p------.
   
Mag ek onder slaap? Mo-- l- s------ d----?
Mag ek in die middel slaap? Mo-- l- s------ u s------?
Mag ek bo slaap? Mo-- l- s------ g---?
   
Wanneer kom ons by die grens aan? Ka-- s-- n- g------?
Hoe lank duur die rit na Berlyn? Ko---- t---- v----- d- B------?
Is die trein vertraag? Da l- v--- k----?
   
Het u iets om te lees? Im--- l- n---- z- č-----?
Kan mens hier iets te ete en te drinke kry? Mo-- l- s- o---- d----- n---- z- j--- i p---?
Kan u my asseblief seweuur wakker maak? Da l- b---- m- m---- p-------- u 7 s---?