Afrikaans » Kroasies   nodig het – wil


69 [nege en sestig]

nodig het – wil

-

69 [šezdeset i devet]

trebati – htjeti

69 [nege en sestig]

nodig het – wil

-

69 [šezdeset i devet]

trebati – htjeti

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanshrvatski
Ek het ’n bed nodig. Tr---- k-----.
Ek wil slaap. Ho-- s------.
Is hier ’n bed? Po----- l- o---- k-----?
   
Ek het ’n lamp nodig. Tr---- l----.
Ek wil lees. Ho-- č-----.
Is hier ’n lamp? Po----- l- o---- l----?
   
Ek het ’n telefoon nodig. Tr---- t------.
Ek wil bel. Že--- t-----------.
Is hier ’n telefoon? Po----- l- o---- t------?
   
Ek het ’n kamera nodig. Tr---- k-----.
Ek wil foto‘s neem. Ho-- f------------.
Is hier ’n kamera? Im- l- o---- f---------?
   
Ek het ’n rekenaar nodig. Tr---- r-------.
Ek wil ’n e-pos stuur. Ho-- p------ e-----.
Is hier ’n rekenaar? Im- l- o---- r-------?
   
Ek het ’n pen nodig. Tr---- k-------.
Ek wil iets skryf. Ho-- n---- n-------.
Is hier ’n blad papier en ’n pen? Im- l- o---- p---- i k------- o-----?