Afrikaans » Hongaars   Drinkgoed / verversings


12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [tizenkettő]

Italok

12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [tizenkettő]

Italok

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansmagyar
Ek drink tee. Én t--- i----.
Ek drink koffie. Én k---- i----.
Ek drink mineraalwater. Én á---------- i----.
   
Drink jy tee met suurlemoen? Is--- t--- c--------?
Drink jy koffie met suiker? Is--- k---- c-------?
Drink jy water met ys? Is--- v---- j-----?
   
Daar is ’n partytjie hier. It- e-- b--- v--.
Die mense drink sjampanje. Az e------ p------ i-----.
Die mense drink wyn en bier. Az e------ b--- é- s--- i-----.
   
Drink jy alkohol? Is--- a-------?
Drink jy whisky? Is--- w-------?
Drink jy coke met rum? Is--- k---- r-----?
   
Ek hou nie van sjampanje nie. Ne- s------- a p------.
Ek hou nie van wyn nie. Ne- s------- a b---.
Ek hou nie van bier nie. Ne- s------- a s---.
   
Die baba hou van melk. A b--- s------ a t----.
Die kind hou van sjokolademelk en appelsap. A g------ s------ a k----- é- a- a--------.
Die vrou hou van lemoensap en pomelosap. A h---- s------ a n--------- é- a g-----------.