Afrikaans » Hongaars   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [negyvenöt]

A moziban

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [negyvenöt]

A moziban

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansmagyar
Ons wil bioskoop toe gaan. Mo---- a------ m----.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. Ma e-- j- f--- l---.
Die rolprent is splinternuut. A f--- t------- ú-.
   
Waar is die betaalpunt? Ho- v-- a p------?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Va---- m-- s----- h-----?
Hoeveel kos die kaartjies? Me------ k------- a j-----?
   
Wanneer begin die vertoning? Mi--- k------- a- e------?
Hoe lank duur die film? Me---- t--- a f---?
Kan mens kaartjies bespreek? Le--- f------- j-------?
   
Ek wil graag agter sit. Há--- s-------- ü---.
Ek wil graag voor sit. El-- s-------- ü---.
Ek wil graag in die middel sit. Kö----- s-------- ü---.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Iz------ f--- v---.
Die rolprent was nie vervelig nie. A f--- n-- v--- u------.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. De a k---- a f------ k----- j--- v---.
   
Hoe was die musiek? Mi---- v--- a z---?
Wie was die akteurs? Mi------ v----- a s--------?
Was daar Engelse onderskrifte? Vo-- a---- f------?